Blog

Ek sien hulle, hulle sit met geboë hoofde en klemmende kake in kerke. Hulle het gekom om weer moed te skep vir die nuwe ou donker-wolk wat weer kom kop uitsteek. Die nagmaal beker word stram vasgevat. Hulle sit daar en mymer, hoor nie werklik die boodskap nie. Hulle sit stil, en waaksaam. Die...

Aangename kennis, my naam is Ignatius Erasmus en ek is 'n eenvoudige beesboer uit die omtes van Ellisras.  Dit is ook in dié omgewing waar ek gestalte en fatsoen gekry het. Ek is bitterlik opgewonde oor die Feltbrand beweging.  Enige iets wat my taal en erfenis bemark en koester, kan net...

Wie is die Afrikaners?  Die klein groepie uiteenlopende mense wat Afrikaans praat. 

Wat sal ons bind aan mekaar?  Hoe skakel ons?  Met politiek, skool, kerk, werk?  Hoegenaamd nie!  Wat is die een ding wat ons bind?  Taal.  Slegs taal.  Slegs Afrikaans.  Dis die enigste gemene faktor van...

Feltbrand op Facebook Volg ons op Twitter