Gesels saam

Kommentaar

No Avatar
Jan Harmse (nie geverifieër nie) on 10 October 2017 - 6:05pm
Baie indrukwekkend!

No Avatar
Nina Burger (nie geverifieër nie) on 17 October 2017 - 7:49pm
Ek is baie beïndruk met hierdie idee en gesels graag saam

No Avatar
Koos Lessing (nie geverifieër nie) on 7 December 2017 - 12:21pm
ek probeer vasstel waaroor dit gaan

No Avatar
Feltbrand on 11 December 2017 - 2:59pm
Feltbrand is ons almal sin, want op ń manier is ek en jy êrens in mekaar verweef. Ek weet ook nie hoe nie, dalk het ons oupas saam in 1922 aan die myn staking deelgeneem. Dalk het hulle mekaar op ń staduim met vuiste by gekom, as die Natte en Sappe se vergaderings suur gedraai het. Of dalk het ons oumas op ń keer in die snikheet op Kerk Plein, resepte geruil vir die perfekte Hertzogkoekie. Dalk het ek en jy die selfde nuus berig gelees, van die tannie wat vir 12 ure gemartel is. Oor sy deel van die Boervolkie is. Dis wat Feltbrand is. Dis ons sin, dis die stories wat ons deel. Dis die momente wat ons kouter in die nasie wat ons is. Feltbrand is ń forum waar ek en jy mekaar in die oë kan kyk en weet ons maak nog saak. Die is nog ons plekkie in die son ook. So word deel. Dis nog in sy kinder skoene. Ons sal julle meer op hoogte hou. Julle weet mos.... Hoe later hoe kwater.

No Avatar
Meinhard (nie geverifieër nie) on 5 March 2018 - 9:23pm
Ek het met baie belangstelling geluister. Die werk klink positief en baie interessant; soortgelyk aan wat ek al vyftien jaar aan gedink het. Sit skouer aan die wiel. Ons moet ons verhale laat leef en ver laat swerf. Baie geluk met jou mooi radio-aanbieding Elsofie, saam met Marianne Breytenbach op Hartland.

Gesels saam

Feltbrand op Facebook Volg ons op Twitter